Dis die mooiste tyd van die jaar, die reuk van Reën is in die lug, en ons wil die beste aand saam met al ons vriende hê in Pretoria! Ons het julle baie lief en dit sal 'n masiewe voorreg wees om die nuwe seisoen saam met julle te kan begin! INFO -Vier bands op die line-up -Amazing kos uit Green Olive se kombuis -Kontant Kroeg is oop -Die Aand begin 18:00 Kos en drankies is beskikbaar by kos, wyn en kroeg stasies. Wegneem styl kos opsies, so 3 of 4 opsies. Kraft bier stasie, Gin en wyn stasie en
This event listing was imported by Gatherle from a public Quicket page.
Use the official event link for tickets, lineup changes, and the latest host-managed information.