Ons nooi jou hartlik uit na ons opkomende Visie Fees op 19 September 2026 – ’n dag gevul met vreugde, gemeenskap en onvergeetlike oomblikke! Hierdie spesiale geleentheid is daarop gemik om ons kerk aan die gemeenskap bekend te stel en ’n ruimte te skep waar almal welkom voel. Die hekke open reeds om 11:00 , so bring jou familie en vriende saam om die dag saam met ons te geniet. Daar sal hope aktiwiteite wees vir die jongspan, insluitend springkastele, water slides en face painting ( ALLES GRATIS
This event listing was imported by Gatherle from a public Quicket page.
Use the official event link for tickets, lineup changes, and the latest host-managed information.