DROOMSPEELGOED – 'n Skouspel van talent en verbeelding Droomspeelgoed is 'n opwindende revue-produksie wat met trots deur Laerskool Krugersdorp-Noord aangebied word. Hierdie kleurvolle vertoning bring die talent, energie en passie van ons laerskoolleerders na die verhoog deur 'n verskeidenheid dansitems wat gehore sal betower. Die produksie is geskryf, ontwikkel en vervaardig deur 'n kreatiewe span personeel van Laerskool Krugersdorp-Noord, wat saamgewerk het om 'n unieke en onvergeetlike ervari
This event listing was imported by Gatherle from a public Quicket page.
Use the official event link for tickets, lineup changes, and the latest host-managed information.