Oppi Dorp Musiek Fees Is 'n Plaaslike Fees Wat Jaarliks Gehou Word In Bronkhorstspruit (Gauteng) Die Fees Bestaan Uit Verskeie Stalletjies, 'n Biertuin, Kompetisies, Stalletjies, Kinder Vermaak, 'n Karnavaal En Top Afrikaanse Kunstenaars Op Die Verhoog. Maak Reg Vir Die Grootste Afrikaanse Musiek Fees Wat Bronkhorststspruit Nog Ooit gesien Het! Hierdie Oktober Kom Die Grootste Verhoog Tot Lewe Met 19 Van Suid Afrika Se To Sangers Naamlik... Franja Du Plessis | Liezel Pieters | Gerhard Steyn | Ea
This event listing was imported by Gatherle from a public Quicket page.
Use the official event link for tickets, lineup changes, and the latest host-managed information.