Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!! Wanneer? Vrydagaand 4 September 2026 by Oosterlig! Tyd? 17:00 tot 21:00 Wat vorm alles deel van die fees? - Heerlike kosse - 'n Pretpark - Interessante Stalletjies - 'n Devils Peak Craft-Bier Kuiertuin - Lekker geselskap - Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars: 17:15 - 17:30 Diepkant 17:35 - 18:20 Morris Paige 18:25 - 19:10 Carley 19:15 - 20:00 Hainrich Faber 20:15 - 21:00 Reborne Hoe werk die kostes? Toegangsfooi: R60 (Persone vanaf 18 jaar en o
This event listing was imported by Gatherle from a public Quicket page.
Use the official event link for tickets, lineup changes, and the latest host-managed information.