LEKKER FM nooi jou na 'n inspirerende Damesoggend waar ons saam geloof, krag en hoop vier. Geniet 'n onvergeetlike oggend van inspirasie, musiek, lag en betekenisvolle gesprekke. Ons spesiale gas, Lynette Cilliers van Faith Over Fear , deel haar aangrypende verhaal van moed, geloof en oorwinning. Die tema van die oggend is "Jou Letsels Vertel 'n Storie" – 'n viering van die verhale van moed, geloof, oorwinning en veerkragtigheid wat elke vrou dra. Gaste word uitgenooi om hul tafels te versier en
This event listing was imported by Gatherle from a public Quicket page.
Use the official event link for tickets, lineup changes, and the latest host-managed information.